MARAIS FAMILY WINES

Sustainability

“Na drie ontwikkelingsfases is Bosman Adama se Breëland-klonetuin eindelik gereed om die Suid-Afrikaanse wynbedryf te dien. Danksy die deeglike en onafhanklike evaluering van verskeie kommersiële kultivars en klone, word druiweprodusente nou toegerus om ingeligte besluite te neem en sodoende meer winsgewend te boer.

Bosman Adama se Breëland-klonetuin is in 2016 gevestig na n paar laat aande en gesprekke tussen Marco Blom, bemarker by Bosman Adama en wyle Kosie Marais, eienaar van die plaas Breëland.” – Bosman Adama

MARAIS FAMILY WINES

Sustainability